SWEM

Swem vind plaas in Kwartaal 1 & 4.

Die swemspan word in Januarie verkies na die Interhuis gala.

Daar is weeklikse galas wat plaasvind in kwartaal 1 & 4.

Die doel van die swem is om blootstelling aan die swemmers te gee & ‘n liefde vir swem te ontwikkel.

AFRIGTING:

Afrigting vind meestal plaas deur privaat afrigters in die dorp.

Swem Organiseerder:

Me. Jireh Barnard