LAER VOLKSKOOL SE MISSIE:

Ons streef na:

  • Kultuur van uitnemende onderwys
  • Gesonde finansiële bestuur
  • Effektiewe kommunikasie tussen alle vennote
  • Optimale bestuur van infrastruktuur
  • Effektiewe uitdra van ‘n positiewe, dinamiese beeld
  • Algehele ouerbetrokkenheid