DOEL VAN SKOOLDRAG
SOMERSDRAG
VRYDAGDRAG VIR DIE SOMER
SOMERSDRAG
VRYDAGDRAG VIR DIE SOMER
Groen Volkiebroek en -hemp.
Tekkies met wit sportsokkies of Volkie kouse.
Sweetpakbaadjie kan op koel dae gedra word.
FORMELE WINTERSDRAG:
VRYDAGDRAG / INFORMELE WINTERSDRAG:
FORMELE WINTERSDRAG
VRYDAGDRAG / INFORMELE WINTERSDRAG:
JUWELE EN HARE:
Geen juwele word gedra nie.
Seuns se hare moet in ‘n kort, netjiese styl wat by ‘n laerskoolseun pas, gesny wees
Geen lyne of patrone mag ingeskeer word nie. Kam grootte tussen kant van kop en bo-op kop mag nie meer as twee kammetjies verskil nie.
Hare moet egalig geknip/geskeer wees.
Geen sonstrepies of kleursel nie.
Geen lang kuiwe word toegelaat nie.
JUWELE EN HARE:
HAARBYKOMSTIGHEDE:
KLEURBAADJIES: Slegs amptelike toekennings deur die skool word op die baadjie gedra bv. Knopie, waardespeldjie, erepennings en balkies.
PROVINSIALE DRAG: Leerders wat provinsiale- of distrikskleure in ‘n sportsoort verwerf het, mag die volledige sportdrag vir die kalenderjaar op ‘n Vrydag dra.
EERSTE SPANNE mag op Vrydae hul spanbaadjies dra.
Eerstespan-Baadjie
Formele uitstaphemp
Toer hempie 1
Toer hempie 2