MINI-NETBAL

Mini netbal fokus hoofsaaklik op die ontwikkeling van basiese vaardighede wat nodig is om juis hierdie sport te kan beoefen. Ons werk aan balvaardighede, voetwerk en algemene vaardighede wat kritiese denke aanhelp om die spel te kan verstaan en te kan geniet. Ons werk met ongeveer 40 dogters in elke graadgroep en ontwikkel hul op hul vaardigheidsvlak. Die spanne teen wie hulle meeding is ook op die vlak waar die leerders is, om gesonde sportmansgees te bou.

Ons het baie pret!

AFRIGTING EN TYE:

Dinsdae en Donderdae:

Gr 1 & 2 – 13:00 tot 14:00

Gr 3 – 14:00 tot 15:00

 

Vanaf Kwartaal 2:

Maandae, Dinsdae & Donderdae Gr 1 & 2 – 13:00 tot 14:00

Gr 3 – 14:00 tot 15:00

Mini-Netbal Organiseerder:

Monica Gildenhuys

AFRIGTERS

Gr R:

  • Alta de Klerk
  • Danica Smit

Gr 1:

  • Aneen van Niekerk
  • Teresa Bierman
  • Antionette Rossouw
  • Elrike Kotze

Gr 2:

  • Monica Gildenhuys
  • Jana Smit
  • Anita Jonck
  • Kayla Kruger

Gr 3:

  • Marlize Cronje
  • Lelanie Diedericks
  • Mintie-Louise Vermaak
  • Patricia Mantsoe
  • Riandre de Beer