DIE LIGHUIS

Die Lighuis is geleë in ʼn stil en rustige tuinspasie op die terrein. Hierdie is ʼn fasiliteit vir maats wat behoefte het aan ʼn bietjie spasie, ʼn bietjie ekstra ontwikkeling en ʼn geduldige oor.  Ons het die behoefte raak gesien vir ʼn huis wat op verskeie gebiede vir maats ondersteuning kan bied.

Wanneer daar ʼn maat met ʼn uitdaging is, identifiseer ons die soort ondersteuning en met ouers se samewerking, beraam ons planne vir moontlike oplossings.

Me. Melanie Lewis

SBST koördineerder en RO spesialis

Me. Desirie de Beer

Berader

Me. Ilze van Reeuwyk

Spraakterapeut

Me. Velda Frankim

Arbeidsterapeut

Me. Charmaine Potgieter

 RO vir Intersenfase