- Betaal volle 2026 skoolgeld voor 31 Desember 2025 en kry 5% korting.
- Elektroniese betalings kan ook gedoen word.
Bank: FNB Heidelberg Reknaam: Laer Volkskool Heidelberg
Tipe: Tjekrekening Reknommer: 62835144057
- Verwysingsnommer: (Rekeningnommer op die staat)
- Betaal volle 2026 skoolgeld voor 1 Maart 2026 en kry 2,5% korting.
- Betaal per debietorder en kry 2,5% afslag en betaal oor 11 maande.
- Neem kennis dat alle kortings ‘n vergunning is vanaf die BL en nie ‘n gegewe nie.