GhOLF

Gholf vind plaas in Kwartaal 3 & 4.

Die gholfspan word in September verkies om aan die Ekurhuleni liga deel te neem.

Daar is weeklikse vriendskaplike bane wat gespeel word (Kwartaal 4).

Die doel van die gholf is om blootstelling aan die gholfers te gee & ‘n liefde vir gholf te ontwikkel. 

AFRIGTING EN TYE:

Afrigting vind meestal plaas deur privaat afrigters in die dorp.

Golf Organiseerder:

Mnr Tiaan Viljoen

Golf Organiseerder:

Me. Marli Grobler