Ons is geleë op die terrein vir u gerief! Werkende ouers se kinders kan gedurende pouse of na skool gehelp word om dit vir u so gerieflik as moontlik te maak. Tref asb. net vroegtydig n reëling met Chrisna.
Chrisna Meyer
016 341 6216
076 051 9176 (Whatsapp alleenlik)
finansies@laervolkskool.co.za
FNB HeidelbergRekeningnaam: Laer Volkskool HeidelbergRekeningnommer: 62835144057Takkode: 210554Verwysingsnommer: (Skoolfonds rekening nommer bv. BOT032)