Ons is gelee op die terrein vir u gerief! Werkende ouers se kinders kan gedurende pouse of na skool gehelp word om dit vir u so gerieflik moontlik te maak. Tref asb. net vroegtydig ‘n reeling met Chrisna.
Laer Volkskool Klerewinkel
Chrisna Meyer
076 051 9176
Epos: finansies@laervolkskool.co.za
Maandae - Donderdag 07:30 tot 14:00
Vrydae 07:30 tot 13:00
Skoolvakansies en Openbare vakansiedae: Gesluit
Na-ure en skoolvakansie diens: Reel met Chrisna vir n afspraak
Kaartmasjien fasiliteite
Kontant
Elektroniese oorbetaling: (Gebruik jou skoolfonds rekening nommer as verwysing bv: BOT032)
FNB Heidelberg
Reknaam:Laer Volkskool Heidelberg
Reknommer: 62835144057
Takkode: 210554
Verwysingsnommer: (Skoolfonds rekening nommer bv. BOT032)
Ons ruil bruikbare skoolklere vir ander of groter klere by die klerebank of u kan 'n donasie maak.
U is welkom om u ou skoolklere in te bring vir ons klerebank.
Dinsdae en Donderdae 13:00 tot 14:00
Kontak: Gerna Fourie
083 237 0372