Baie geluk aan die volgende leerders wat verkies is tot leiers 2025 Hoofleiers:Tjaard du Plessis & Ansuné Vermeulen Onder Hoofleier: Darius Correia & Corlia Greyling