Tuis Akademie Kultuur Gallery Kontak ons
Laer-Volkskool-Logo-Home
Tuis Ons skool Personeel Ouergids Akademie Kultuur Sport Gallery Kontak ons Sitemap
My-school-logo School-communicator

Ekstra Dienste:


Mariechen Jansen van Vuuren - Arbeidsterapeut
Sel: 082 554 0746
Corne van Niekerk - Sosioloog
Sel: 082 897 8197
Tel: 016 349 6200n/u

Facebook Kontak ons

VOLKIE-VERE-ONS-KLERE

Ons is geleë op die terrein vir u gerief! Werkende ouers se kinders kan gedurende pouse of na skool gehelp word om dit vir u so gerieflik moontlik te maak. Tref asb. net vroegtydig ‘n reëling met Heléne.

Skooldrag beskikbaar by:

Laer Volkskool Klerewinkel
Heléne Botha
083 285 2481
Epos: helenebotha@laervolkskool.co.za

BESIGHEIDSURE IS SOOS VOLG:

Maandae - Donderdag 07:30 tot 13h45

Vrydae 07:30 tot 13h00

Skoolvakansies en Openbare vakansiedae: Gesluit

Na-ure en skoolvakansie diens: Reël met Heléne vir n afspraak

Pryslys Volkie Vere 2017.pdf

Skoolklere Pryslys 2017

BETALING:
• Kaartmasjien fasiliteite
• Kontant
• Elektroniese oorbetaling: (bring asb. u bewys saam)

ABSA Heidelberg
Reknaam: Volkskool Skoolfonds
Reknommer: 500940034
Takkode: 334143
Verwysingsnommer: (Volkie Vere + u kind se naam en graad)

KLEREBANK

Ons ruil bruikbare skoolklere vir ander of groter klere by die klerebank of u kan 'n donasie maak.

U is welkom om u ou skoolklere in te bring vir ons klerebank.

KLEREBANK-URE IS SOOS VOLG:

Maandae en Woensdae 13:00 tot 14:00

Kontak Annéne Labuschagne

016 341 6216